Category: Alternative

8 Comments found

User

Moogugal

Aug 18,  · Ek was by Mens Clinic gewees en hulle het my pille gegee wat nie gewerk het nie. Ek is weer terug en toe gee hulle my inspuitings wat ek self moet doen en dit hou my penis vir 'n hele uur stokstyf, maar dit is ongemaklik om altyd myself in te spuit en dit pla my verloofde want sy kan nie so lank uithou, sy kla ook dat na die eerste halfuur. Reply

Add Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *